Swem is ‘n baie gewilde, lae-impak sportsoort. Voordele van swem: Dit bou kardiovaskulêre fiksheid en; Dit is ‘n ontspannende vorm van oefening; Dit verlig stres; Dit verbeter die liggaam se buigsaamheid. Laerskool Bosveld is in die bevoorregte posisie om ‘n verhitte swembad met 10 bane te hê. Swem-uitdunne word tydens die derde kwartaal gehou om ‘n lang en produktiewe swemseisoen te verseker. Swem is ook deel van ons gr 1 tot 6-kurrikulum.
Swimming is a very popular, low-impact sport. Benefits of swimming: It builds cardiovascular fitness; It is a relaxing form of exercise; It relieves stress; It improves the body's flexibility. Laerskool Bosveld Primary School is in the privileged position to have a heated swimming pool with 10 lanes. Swimming trails are held during the third term to ensure a long and productive swimming season. Swimming is also part of our Grade 1 to 6 curriculum.
nuutste nuus / latest news

April 20, 2024
Minke op die podium by SA-skole swemkampioenskappe met 'n tyd van 34.17 sekondes
Lees meer
February 4, 2023
Limpopo Skole Swem-kampioenskappe @ Tzaneen / Limpopo Schools Swimming Competitions @ Tzaneem
Lees meer