September 18, 2024

2024 Interhuis Gala / Internal Swimming Gala

Op 18 September 2024 het ons leerders met energie en opgewondenheid die water betree vir ons jaarlikse interhuis swemgala. Dit was 'n dag gevul met blitsvinnige arms en bene asook 9 splinterende rekords! Die kompetisie was straf tussen die Loeries en die Valke en dit was duidelik dat die spanne hulle beste swemtalente gebring het. Elke deelnemer het soos 'n vis in die water beweeg, maar uiteindelik het die Loeries hulle vlerke uitgesprei en as wenners weggestap.

Baie geluk aan die volgende leerders wat as Victrix en Victor Ludorum aangewys is:  

Junior Victrix Ludorum – Amelie Piater

Junior Victor Ludorum – Thys Retief

Senior Victrix Ludorum – Minke Erasmus

Senior Victor Ludorum – Lourens Erasmus

No gala is complete without the loyal support of our parents. Thank you to all the parents and families who stood by the poolside, waved towels, encouraged the swimmers and cheered with enthusiasm. To all the learners who participated – you completed each stroke with courage and dedication. We would like to congratulate all the swimmers. We are incredibly proud of each and every one of you for your hard work and we are looking forward to the upcoming swimming season.

2024 Interhuis Gala / Internal Swimming Gala
No items found.
ander nuus