August 22, 2024

Interprovinsiale-swemkampioenskappe

Baie geluk aan die volgende swemmers wat gekies is om aan die Interprovinsiale-swemkampioenskappe te gaan deelneem. Die Bossies is voorwaar trots op julle.

Amelie Piater

Lourens Erasmus

Mia-Lee Geyser

Minke Erasmus

Henru Geyser

Talitha van der Schyff

Good luck to these learners who will participate in Haenertsburg this following weekend.  We believe in you and know that you will do your best.

Interprovinsiale-swemkampioenskappe
No items found.
ander nuus