October 10, 2024

Met vasberadenheid is niks te groot vir die Bossie-swemmers nie!

Die Bossie-swemmers het op Donderdag, 10 Oktober 2024, aan die Interlaer by Hoërskool Ben Viljoen deelgeneem en met ‘n algehele 2de het ons, ons krag gewys. Elke slag was ‘n geveg, met passie en gelykheid. Ons wil ons opregte dank betuig aan elke leerder wat deelgeneem het en hul beste in die swembad gelewer het. Julle toewyding en harde werk het nie net julself nie, maar ook die skool trots gemaak.

Our own Minke Erasmus also boasts the best “Hy-Tek” individual performance in the 50m Butterfly for senior girls, with a score of 584.

Span uitslae / Team results

1st Laerskool Krugerpark  1952

2nd Laerskool Bosveld Primary  1604

3rd Laerskool Julian Muller 1559

4th Laerskool Ellisras  1512

5th Laerskool Marble Hall  928

6th Laerskool Warmbad 782

7th Waterberg Academy 496

Met vasberadenheid is niks te groot vir die Bossie-swemmers nie!
No items found.
ander nuus