Netbal by Laerskool Bosveld vind plaas tydens kwartaal 1 en 2. Leerders begin reeds baie vroeg gedurende die eerste kwartaal oefen. Dogters word verryk met die beste vaardighede en presteer elke jaar op die netbalbaan. Die Bossies probeer elke jaar, indien moontlik, `n toer bywoon aan die einde van die 1ste kwartaal om seker te maak ons dogters is gereed vir die liga-seisoen wat voorlê in kwartaal 2. Netbal is `n spansport en leerders bou `n sterk band met hul afrigters sowel as mede-spelers. Self-dissipline is uiters belangrik om in hierdie sportsoort te presteer.
Netball at Bosveld Primary School takes place in terms 1 and 2. Learners start practicing very early during the first term. Girls are enriched with the best skills and perform on the netball court every year. The Bossies try every year, if possible, to attend a tour at the end of the 1st term to make sure our girls are ready for the league season ahead in term 2. Netball is a team sport and learners build a strong bond with their coaches as well as fellow players. Self-discipline is extremely important to excel in this sport.