May 24, 2024

Waterberg Distrik-kampioenskappe

Op Maandag, 27 Mei 2024, het 5 van Laerskool Bosveld Primary se netbalspanne aan die Waterberg Distrik-kampioenskappe gaan deelneem te Laerskool Krugerpark.

Na baie strawwe kompetisie is die o.10 B sowel as o.11 A- en B- spanne as wenners bekroon en die o.10 en o.12 A-spanne het as naaswenners uit die stryd getree.

Our U/12 A-team will take part in the Limpopo finals at PHS on 7 and 8 June 2024.

Congratulations to these 5 teams and thank you for your dedication during the season.

Good luck girls! We are watching you.

Waterberg Distrik-kampioenskappe
No items found.
ander nuus