May 18, 2024

Mini-Netbaldag te Laerskool Thabazimbi

Laerskool Bosveld Primary se Mini-Netbal dogters het op Saterdag 18 Mei 2024 deelgeneem aan Laerskool Thabazimbi se Mini-Netbaldag. Die opwinding was hoog en die dogters het elke oomblik op die baan geniet.

The girls competed with good sportsmanship. Lots of fun and enjoyment characterized the day. We are very proud of our U/7, U/8 and U/9 players.

Mini-Netbaldag te Laerskool Thabazimbi
No items found.
ander nuus