Mini-Netbal / Mini-Netball

Mini- Netbal is die fondasie van netbal. Laerskool Bosveld Primary se doelwit is om basiese vaardighede, genot en liefde vir netbal by dogters te ontwikkel. Ons ontwikkel die volgende vaardighede reeds van graad R af: Ontwikkeling van selfvertroue en sosialisering; Fiksheid en uithouvermoë; Hand-oogkoördinasie, voetwerk en liggaamsbeheer; Tegnieke van aanvallende en verdedigende spel; Vinnige en kreatiewe denke.Die leerders kry die geleentheid om posisies te ruil tydens oefening en wedstryde om ‘n verskeidenheid van posisies vir elke speler aan te leer. Ons bied wedstrydgeleenthede aan om die leerders blootstelling te gee.

Mini-Netball is the foundation of netball. Laerskool Bosveld Primary's goal is to develop basic skills, enjoyment and love for netball. We develop the following skills from Grade R onwards: Development of self-confidence and socialization; Fitness and endurance; Hand-eye coordination, footwork and body control; Techniques of attacking and defensive play; Fast and creative thinking. The learners get the opportunity to exchange positions during practice and matches to learn a variety of positions for each player. We offer competition opportunities to give the learners exposure.

nuutste nuus / latest news

Hier is nog niks nuus nie. Hou hierdie spasie dop, meer inligting sal binnekort geplaas word. / There is no news here yet. Keep an eye on this space, more information will be posted soon.