March 1, 2025

Uitmuntende Prestasie deur Laerskool Bosveld se Boogskietspan!

Ons boogskietspan het Saterdag, 1 Maart 2025, by Waterberg Academy aan ‘n kompetisie deelgeneem en ongelooflike prestasies behaal! Briana Erasmus took a beautiful 2nd place in the primary school girls division, while Marinel van der Walt took 3rd place. Lourens Erasmus dominated the Primary School Boys division and won 1st place! He was also named the overall winner of the Primary School Division!

Spankompetisie: Laerskool Bosveld het nóg ‘n fenomenale prestasie behaal deur 1ste plek in die spankompetisie te verower!

Baie geluk aan elke Skut wat deelgeneem het en die Bossies se naam met trots uitgedra het! Ons is ongelooflik trots op julle!

Uitmuntende Prestasie deur Laerskool Bosveld se Boogskietspan!
No items found.
ander nuus