July 13, 2024

Tennis Kliniek

Op Saterdag, 13 Julie het ons tennisspelers ’n opwindende voorseisoen kliniek by die skool bygewoon. Gedurende die kliniek het die spelers hul basiese vaardighede verfyn en nuwe tegnieke geleer om die liefde vir die sport verder aan te wakker.

The players showed their excitement and energy on and off court. The clinic emphasised the importance of healthy competition and teamwork. Thank you to the players who came to serve and smash it on the court. We look forward to the season ahead.

Tennis Kliniek
No items found.
ander nuus