May 11, 2024

Landloop Liga 2


Op Saterdag, 11 Mei het ons landloop atlete die geleentheid gehad om deel te neem aan nog 'n suksesvolle LIMA Landloopliga-geleentheid. Met 'n totaal van 35 atlete, het die dag baie belofte ingehou waar die hele span hul dankbaarheid kon wys deur hulle passie uit te leef.

The event took place at Akademie Reformia in Polokwane, starting with the under 14 boys in the second event. Two of our staff members, Mr Richard Cockerill and Mr William Shadung also participated in the Senior Mens event.

Alhoewel hierdie byeenkoms geen medaljes vir die atlete opgelewer het nie, het baie hul tye verbeter tyd vanaf die vorige ligabyeenkoms wat op 13 April in Mokopane gehou is. Die 2024-span is 'n sterk span -  een wat die potensiaal het om verbysterende hoogtes te bereik.

Landloop Liga 2
No items found.
ander nuus