October 4, 2022

Inter-Provinsiale Boogskiet Kampioenskappe /nter-Provincial Archery Championships

Ons is baie trots op al 11 leerders wat 5-7 Oktober 2022 aan die Inter-Provinsiale Boogskiet Kampioenskappe in die Paarl deelgeneem het. Isak van der Schyff behaal 2de plek in die Junior Seuns "Bullseye" afdeling en algeheel 3de plek. Hy behaal ook 2de plek in die 3D Junior Seuns afdeling asook 2de plek algeheel.  Welgedaan Isak!

We are very proud of all 11 learners who participated in the Inter-Provincial Archery Championships in Paarl on 5-7 October 2022. Isak van der Schyff achieved 2nd place in the Junior Boys "Bullseye" division and overall 3rd place. He also achieved 2nd place in the 3D Junior Boys division as well as 2nd place overall. Well done Isak!

Inter-Provinsiale Boogskiet Kampioenskappe /nter-Provincial Archery Championships
No items found.
ander nuus