August 15, 2024

Hokkie vs Koedoeskop & Thabazimbi

Op Donderdag, 25 Augustus het die hokkie dogters na Thabazimbi vertrek om teen Koedoeskop en Laerskool Thabazimbi mee te ding. Met hul nuwe sportrokkies het hul beslis die aandag van die opponente getrek.

Die afrigters en speleers spreek hul dankbaarheid uit teenoor elke trotse Bossie-ouer wat getrou die dogters ondersteun.

The girls and coaches express their gratitude to every proud Bossie parent who faithfully supports the girls. It is precious and adds to the excitement.

No items found.
ander nuus