September 24, 2024

Bossie Gholftoer / Golf Tour 2024

Bossie Gholftoer 2024

Laerskool Bosveld Primary se A-gholfspan vaar elke jaar die vlaktes in om setperke hoog en laag te verken. Vanjaar was geen uitsondering nie en die Bossiebus is gepak om die N3 aan te durf onderweg na Natal.

In weerwil van die opgewondenheid en 'n fynbeplande program was die weerburo die draer van koue, slegte nuus. Sneeu en snerpende koue het die Van Reenen pas toegesak en die pad vir minstens twee dae versper met noodlottige gevolge vir diegene op reis.

Die gure weer ten spyt het die Bossies hul toer effens uitgestel en oplaas op Dinsdag 24 September, twee dae later as beplan, vertrek na Sanlameer op die Suidkus.

Several courses along the coast were visited. On each course, the Bossie Golfers had to overcome unknown elements such as gale-force winds, oppressive heat and challenging greens.

Finally, coaches and players could truly testify to an experience that will stay with them forever and provide the best possible preparation for the upcoming golf season.

No items found.
ander nuus