July 20, 2024

Boogskiet Provinsiale Kompetisie

Op 20 Julie 2024 het ons boogskiet leerders aan die Provinsiale byeenkoms deelgeneem en hulle goed van hul taak gekwyt. Die hoogtepunt vir die dag was die wen van die geesbeker wat vir die tweede keer huis toe gebring is. Hulle ouers het ook die geleentheid gehad om aan 'n 'fun shoot' deel te neem en Marius Fuls het met 'n stel pyle weggestap vir naaste aan die middel van die 3D teiken.  Hiermee die uitslae:

Bull’s Eye Laerskool dogters:

• 1ste plek: Christi Fuls

• 3de plek: Wilmari Erasmus

Bull’s Eye Laerskool seuns:

• 2de plek: Muzikayise Sibanda

• 3de plek: Ndzali Rikhotso

Bull’s Eye Laerskool algeheel:

• 2de plek: Christi Fuls

• 3de plek: Muzikayise Sibanda

Bull’s Eye Laerskool span: Bosveld A

• Christi Fuls

• Muzikayise Sibanda

• Ndzali Rikhotso

• Lourens Erasmus

• Marike De Jager

• Briana Erasmus

• Zandre Jansen van Vuuren

• Marinel van der Walt

• Luan van der Schyff

• Ofentse Seleka

• Jade Robbertze

• Tlou Ramoroka

3D Laerskool dogters:

• 1ste plek: Christi Fuls

• 2de plek: Marike de Jager

• 3de plek: Wilmari Erasmus

3D Laerskool seuns:

• 2de plek: Ndzali Rikhotso

• 3de plek: Muzikayise Sibanda

3D Laerskool algeheel:

• 2de plek: Christi Fuls

• 3de plek: Ndzali Rikhotso

3D Laerskool span:

• 1ste plek: Span B (Christi Fuls, Wilmari Erasmus, Lourens Erasmus, Dzunisani Mavutana, Marinel van der Walt, Evan de Kock)

• 2de plek: Span A (Ndzali Rikhotso, Muzikayise Sibanda, Marike de Jager, Briana Erasmus, Lehlogonolo Mohlaba, Kara-Lynn Besseling)

• 3de plek: Span C (Nyabuhle Mokolo, Realeboga Batlhaodi, Nhlulo Mavutana, Junior Koloi, Juan van der Walt, Pretty Nyabeze)

Baie geluk aan al die leerders vir hul harde werk en uitstekende prestasies!

Boogskiet Provinsiale Kompetisie
No items found.
ander nuus