September 24, 2024

2024 Nasionale Kompetisie / Nationals

Die Bossie-skuts het vanaf 24 tot 29 September 2024 deelgeneem aan die Nasionale Boogskietkompetisie in Kimberley. Van die 15 skutte wat meegeding het, was 9 deel van die Limpopospan, wat Laerskool Bosveld Primary se betrokkenheid en talent in boogskiet verder versterk.

Special congratulations to Briana Erasmus, who achieved second place in the Girls' Primary School division. She achieved an outstanding score of 280 out of 300 - her personal best. At the 15-meter distance she performed brilliantly with scores of 47, 48 and 49 out of 50, showing her excellent concentration and skills.

Laerskool Bosveld Primary is ongelooflik trots op al ons skuts se harde werk en toewyding wat verseker het dat hulle kon deelneem. Ondanks koue weer, reën en bloedig warm dae, het elke skut met ‘n glimlag voortgestryk.

The Bossies express their sincere thanks to everyone who made this experience possible.

2024 Nasionale Kompetisie / Nationals
No items found.
ander nuus