June 1, 2024

2024 Bulletjie Rugby

Enigeen wat al tyd langs 'n mini-netbalbaan of bulletjierugbyveld deurgebring het sal weet dat die ywer en entoesiasme van beide spelers en toeskouers nooit kortkom nie.

Ouers, afrigters en spelers reis (veral in ons dorp) honderde kilometers na wedstryde, spandeer etlike ure om bulletjiedae te beplan en aan te bied en oefen land en sand om die beste uitslae (wat kwansuis nie bereken word nie) op te lewer.

The 2024 season was busy with visits to Laerskool Ellisras, Laerskool Thabazimbi, and Laerskool Warmbad, as well as Laerskool Bosveld Primary’s own day, which was hosted with the usual exemplary enthusiasm. With such a formidable team of parents and players, it is no wonder that Laerskool Bosveld Primary wishes to express its gratitude to all involved parties.

2024 Bulletjie Rugby
No items found.
ander nuus