Die doel van die Bossie-Kidz is om goeie norme en waardes na te streef. Die aktiwiteite is daarop gemik om leerders te leer om vir mekaar en hul omgewing om te gee en om die gemeenskap te dien. Ons fokus ook op stimulasie van kreatiewe denke. Daar is elke kwartaal heerlike aktiwiteite om aan deel te neem.
The aim of the Bossie-Kidz is to establish good norms and values. The activities will focus on teaching learners to care about their community, environment and each other. We also focus on stimulation of creative thinking. There are interesting activities to participate in every quarter.