May 13, 2023
Bossie Opedag vir 2024 / Bossie Open Day for 2024
Laerskool Bosveld Primary se Opedag het plaasgevind op 13 Mei 2023. Ouers en leerders het ons skool besoek en almal was baie beïndruk met ons pragtige terrein en die tegnologie waarmee ons kan spog.Ons besonderse, toegewyde span onderwysers het hulle puik van hulle taak gekwyt.
Ons is baie trots op ons skool, personeel asook ons uitsonderlike prestasies op akademiese, kulturele en sport gebied.
By Laerskool Bosveld Primary is elke leerder uniek en word tot sy/haar volle potensiaal ontwikkel.
Om te onderrig is om 'n lewe vir altyd aan te raak. Die invloed van 'n wonderlike skool en onderwyser kan nooit uitgevee word nie. Ons neem u kind se hand, raak sy hart en by Laerskool Bosveld Primary sal u kind blom waar hy/sy geplant is.
Ons 2024 wense vir elke leerder is ...
12 maande van blydskap
52 weke van pret
365 dae van sukses
8760 ure van gesondheid
52600 minute van geluk
3153600 sekondes van vreugde!
Persevera!
Laerskool Bosveld Primary's Open Day took place on 13 May 2023. Parents and learners visited our school, and everyone was very impressed with our beautiful grounds and the technology we boast with. Our exceptional, dedicated team of teachers did a great job.
We are very proud of our school, staff as well as our excellent academic, cultural and sporting achievements.
At Laerskool Bosveld Primary, every learner is unique and is developed to his/her full potential.
To teach is to touch a life forever. The influence of a great school and teacher can never be erased. We take your child's hand, touch his heart and at Laerskool Bosveld Primary your child will bloom where he/she is planted.
Our 2024 wishes for every learner are...
12 months of joy
52 weeks of fun
365 days of success
8760 hours of health
52600 minutes of happiness
3153600 seconds of joy!
Persevera!