Registrasie / Registration
Registrasie vind jaarliks plaas 3 dae voor die skool begin. U moet fisies u kind by die skool kom registreer. Indien u later in die jaar by die skool aansluit, moet u by die admin kantoor aanmeld. Bring asb. die volgende dokumente saam:
•Beide ouers se ID dokumente (gesertifiseerde afskrifte asb.)
•Kind se geboortesertifikaat (gesertifiseerde afskrif)
•Kind se oordragsertifikaat van vorige skool
•Eerste maand se skoolfonds
Skakel gerus die skool indien u enige navrae het.
Registration commences yearly three days before school opens. You should come and register at the school. Should you transfer later in the year, please visit the administration ladies and bring the following information:
•Both parent's ID (Certified copies)
•Child's birth certificate (Certified copy)
•Child's transfer certificate from previous school
•First monthly payment
Feel free to contact the school for any enquiries.
Skoolgelde / School Fees
Die volgende fooie sal betaalbaar wees in 2019: | |||
SKOOL GELDE vir 2019 | Maandelikse fooi: | ||
Gr. RR | R13 750.00 | x 11 Maande | R1250.00 |
Gr. R | R13 200.00 | x 11 Maande | R1200.00 |
Gr. 1-7 : | R13 200.00 | x 11 Maande | R1050.00 |
Naskool | R5 170.00 | x 11 Maande | R470.00 |
Let wel: Geen kortings is van toepassing nie.
Bank Besonderhede:
Laerskool Bosveld Primary
Nedbank Lephalale
Rekening Nommer: 1445093472
Tjek Rekening
Tak Kode: 144547
VERWYSINGS NOMMER: Inskrywings nommer + Van
Bewys van betaling moet gestuur word aan: krediteure@laerskoolbosveld.co.za or 0867165001